WELKOM BY HIS PEOPLE KERK

Kom sluit by ons aan. Sondagoggende om 09:00

Die Werksplek

Wen jy of ween jy?

Ons is ontwerp om te werk! Ons beroepe is nie eintlik 'n Blou-Maandag affêre nie dis 'n seën. En om te werk is Worship aan ons Vader!

Building Margin

Glo Groot! Gee Groot!

Vrygewigheid is nie beperk tot die grootte van ons beursies nie. Ten spyte van omstandighede kan ons vrylik weggee en hulp verleen aan ander...Kom luister wat God se hart is.

Building Margin

Daar's MEER as genoeg

Oorvloedige lewe in ons finansies is moontlik! Daar IS meer as genoeg!

We see lives, communities and societies transformed through discipleship in the Word, the presence and the power of God.

BLOGS TO FOLLOW

His People Kerk
His People Kerk